‘n Vraag wat onlangs baie meer na vore kom, Dit lyk dalk na ‘n geldige vraag, maar daar is baie ander vrae wat moet beantwoord word voor jy enige besluite neem rondom waar jy jou geld wil belê. Die belangrikste vraag om te beantwoord is: hoekom belê jy die geld? Daar is tans baie ‘kenners’ en pulikasies wat van mening is dat jy al jou geld so gou as moontlik uit die land moet neem teen […]
Continue reading